Netwerk-koppelvlakke om pos te ontvang
inet_interfaces

Hierdie parameter spesifiseer die netwerk-koppelvlakadresse waarop hierdie posstelsel e-pos ontvang.

Die sagteware eis standaard alle aktiewe koppelvlakke op die masjien. Die parameter beheer ook die aflewering van e-pos aan user@[ip.address] .

Tipiese konfigurasies is: